Ons land Suid Afrika...
Wat de fok gaan aan...
Mense, mense, mense... Waar gaan die land heen. Stakings.. Toi-toi.... Onluste... Plaas moorde...Grond onteinings...
Waar het jy al gehoor dat mense word in n bus aangery na n dorp om dit te loop plunder... Letterlik in n bus.. So eendag het daar n man wakker geword en gese ek gaan n klomp van my maaitjies kry en ons gaan more in n bus klim en Riebeeck Wes gaan opbogger.. Hulle bly nie eers daar nie.. Die hele dorp in sy moer gemaak en hulle is daar weg... 21 van die fokkers is toegesluit... Gaan hulle gestraf word? Ek twyfel.. Wat de hel gaan hier aan..
Mense kry huise by die staat. Hulle wag te lank vir die krag om aangesluit te word oor hulle intrek voor die huis regtig klaar is. Nou is hulle so moerig hulle brand hulle eie huis af want daar is nie krag nie.. Net more reen die dan steek hulle weer die hele pad aan die brand oor hulle nie n huis het nie.. Jy het t een gehad jou dom sot, jyt dit net self afgebrand oor jy net nooit sal tevrede wees nie. Wat gaan aan hier.....?
Werknemers staak onwettig vir nog geld... Onwettig bly hulle uit die werk en eis n verhooging van X bedrag.. N 7a 2 weke se onderhandelings kry hulle dit... Die werkgewers trek wettiglik die 2 weke se geld af oor die mense gestaak het... Raai wat.. Die selfde fokkers staak nou oor die geld afgetrek was... Ek weet nie maar dit lyk my die meeste mense het hulle "common sence" verloor.. Hoe vra ou Kallie Knoetse... Hou bou jy n nasie..
Plaas moorde, grond onteinings.. Mense kan niemand die erens van die saak sien nie.. Kan die regeering nie verstaan die nagevolge van dit nie.. Die buite land sit en wonder wat aan gaan met ons regeering.. Rassisme is oud.. Dis n get out of jail free kaart .. As hulle kak aanjaag en aangespreek word of gearesteer word dan was een of ander wit ou n rassis en dan word hulle vrygespreek...
Die skelms breek in by jou huis.. Hyt n vuurwapen en jy.. Skiet jy hom raak en hy vrek dan word jy aangekla vir moord.. Skiet hy jou, dan is dit net nog n statistiek.. Meer boere is al doodgemaak in Suid Afrika sedert 1994 as wat daar swart mense doodgemaak is in die hele era van apartheid.. Maar ons is die rasiste.. Ons is die mense wat hulle te na kom..
Daar word nie verstaan dat as jy n bier diod maak dat dit gaan lei tot minder koring of mielies vir dai wit pap wat hulle so vreet om aan die lewe te bly.. Daar gaan nie meer koring wees om brood te maak nie.. Daar gaan nie njama wees nie.. En fokoli meleki..
Tog hou dit aan.. Ons land gaan nou aan hulle gegee word sodat hulle kan boer.. Jy kani uit die kombuis uitloop en dink jy gaan iets kan groei nie.. Die mentaliteit van die gaan my verby.. Om te boer word geleer by jou voorvaders.. Jou pa.. Jou oupa . Daar leer jy... Nie deur om n stuk grond te kry en te hoop en bid dit groei nie.. Mense julle gaan vrek van die honger..
My siening is duidelik.. Net soos met die sport se kwota spelers.. Sit die beste soan op die veld.. As die swart spelers beter is sit hom in.. Maar moet hom nie insit oor gy swart is nie.. Ons gaan op ons moer kry en dan word die afrigter weg gejaag want hull dink hys kak.. Ok Allister was kak maar seker hy kon darm een game meer gewen het as hy die beste spelers kon kies..
Ek weet nie waar die land oppad is nie. Ek verstaan die mense wat net oppak en gaan na Australia of Engeland.. Fok tot Afganistan klink na n beter opsie... Maar nie almal kan of wil weg gaan nie..
Ek hou van my huis hier... Ek is lief vir my boerboel en ek is mal oor boerewors en biltong.. Ek wil hout gaan haal in my bakkie sodat ek elke naweek kan braai, brandewyn drink terwyl die bokke speel. Braaibroodjies eet en potjiekos maak elke sondag.. Terwyl ek en my vrou en kinders veilig is..
Wat gaan ons doen Suid Afrika... Hoe gaan ons jou red... Hoe gaan ons vir ons red.. Hoe lank voor die eindig.. Gaan dit?
Ons vir jou... SUID AFRIKA.
No comments:
Post a Comment