Seker die snaakste maar ook die ongemaklikste geluid in die wereld.... HKGK
Almal het al iets te se oor daai woord... Party mense kan nie eers dai woord se nie.. En gebruik woordjies soos .. "windjie".. "kompressie"... Maar min kan net se poep.. Dis so mooi afrikaanse woord... Soos "blommetjie" .... "franopanie" ... "tremmer"... En so ook "poep" .
Maar soos julle weet is dit n baie meer komplekse geval as net n "windjie". Soveel is gese oor dit... Soveel aanhaalings is gemaak...
" die betekenis van liefde is om nie meer jou poep in te hoef hou nie"
" dai oomblik wat jy dink jy gaan n sagte een los en dit kom uit soos n majien geweer"
" liefde is soos n poep... As jy dit moet forseer eindig jy altyd met n bol kak"
En dan die beste een wat ek al gehoor het... " vrouens poep nie, hulle blaas net klein bollentjie blinkertjies wat soos feetjies klink wat sing as dit uitkom" ..
Maar soos vroeer genoem is dit baie meer as net n poep... Daar is verskillendes.. Luister hierna.....
Die Eva poep: word gelos net deur vroue. Hulle kan dit nie ruik of hoor nie... Dink dis feetjies wat sing maar eintlik girls. .. Is dit net n poep..
Die popcorn poep: kom uit hard met n aanhoudende geklap... Eintlik verskriklik.
Die blank poep: kom uit met n moerse geraas maar dis dit... Niks reuk boggerol..
Die Bom poep : gewoonlik na n aand van kuier... En moerse klap.. Dodelik!
Die sluipmoordenaar : sag.. Kruip stadig by jou broekspyp uit.... Met n 9mm
Die "balloon animal" : klink nie eers menslik nie.. Jy skrik van die geluid, al was dit jy self wat gepoep het...
Die lagende poep: kom onverwags uit as jy lag of nies.. Niemand kan hom keer nie.
En dan natuurlik die laaste een...
Die "overachiever" : die een wat jy wil saggies los en op die einde in jou broek kak...
Mense so volgende keer as jy n windjie los.. Of die engele begin sing of van ons net plein poep... Dink net aan dit... N poep is nie net n poep nie... Dis n hele storie... HKGK
Groetnis
No comments:
Post a Comment